VELD-MERINO’S
1 Kampioenram van die skou. Eienaar: Mnr. Gerrit Viljoen (middel, sel 082 550 3527), Elandspoort, Richmond. Links is mnr. Dupie Pienaar (skoukoördineerder) en regs is mnr. Boetie Kiwido (hanteerder).
2 Kampioenooi (twee- tot viertand, lang wol, 55-66 kg) en kampioenooi van die skou. Eienaar: Mnr. Freddie Kock (links, sel 082 393 6646), Preiss en Kock, Elandsfontein, Richmond. Hanteerder: Mnr. Samuel Coenraad.
3 Kampioenram (oorgewig). Eienaar: Mnr. Wian Venter (links, sel 082 772 5766), Slypfontein, Loxton. Regs is mnr. Klasie Jacobs (hanteerder).
4 Kampioenooi (twee- tot viertand, lang wol, 48-54 kg). Eienaar: Mnr. Herman Kock (links, sel 072 736 8286), Orange Valley, Richmond. Hanteerder: Mnr. Dirk Olivier.
5 Kampioenram (twee- tot viertand, lang wol, 78-93 kg). Eienaar: Mnr. Reinhardt Kock (naaslinks, sel 082 393 6646), Preiss en Kock, Elandsfontein, Richmond. Ook op die foto is, van links, mnre. Dupie Pienaar (skoukoördineerder), Guillaume Mostert (Absa) en Sam Andrews (hanteerder).
6 Kampioenooi (twee- tot viertand, kort wol, 53-64 kg). Eienaar: Mnr. Reinhardt Kock (links), Preiss en Kock, Elandsfontein, Richmond. Hanteerder: Mnr. Ismail Joe.
7 Kampioenram (twee- tot viertand, lang wol, 70-77 kg). Eienaar: Mnr. Héndri van Wyk, (082 783 1233), Mynfontein, Richmond. Van links is mnre. Guillaume Mostert (Absa), Didi Booyse (hanteerder) en Charel Marais (vertoner).
DORPERS
8 Grootkampioenram (regs) en -ooi. Eienaar: Mnr. Albie Horn (sel 083 440 1355), Albian-Dorperstoetery, Kuruman. Van links is mnre. Chris Blom en Tony Cahi (albei beoordelaars), Hendrik Bester (hanteerder), Guillaume Mostert (Absa), Gary Simon (beoordelaar), Booi Jafta (hanteerder) en Ian Horn (vertoner).