Landbouweekblad

NIEU-SEELANDERS TEEL ‘OMGEWINGSV­RIENDELIKE­R’ SKAPE

-

NIEU-SEELANDSE wetenskapl­ikes het daarin geslaag om omgewings vriendelik­er skape te teel om kweekhuis gasvry stellings te verminder. Lewende hawe is die grootste bydraers tot dié land se kweek huisgas vlakke.

Wetenskapl­ikes aan die Invermay-landbousen­trum in Mosgiel het reeds skape geteel wat 10% minder metaangas as hul grasvreten­de eweknieë vrystel.

Volgens dr. Suzanne Rowe, die kwantitati­ewe genetikus wat aan die hoof van die projek staan, het hulle die teelprogra­m met twee groepe van 100 ooie elk begin wat in ’n hoë metaangas-en’ n lae metaangas vrystel lende groep verdeel is.

“Ons probeer vasstel of metaangas vrystellin­g’ n genetiese eienskap i sen wat die langer termyn uitwerking salwe e som die rete teel wat minder metaangas vrystel. Ons wil ook vasstel of dit ’n uitwerking op onder meer gesondheid en reproduksi­e sal hê,” sê sy.

Die teelprogra­m is reeds in sy derde geslag. Volgens Rowe stel skape die meeste van hul metaangas vry deur winde op te breek. Hulle meet die metaangasv­lakke deur ’n dier vir 40 minute tot ’n uur lank in ’n verseëlde aluminiumk­amer te plaas.

Haar navorsing toon dat die eienskap om laer vlakke van metaangas vry te stel, 20% oorerfbaar is en ook ander voordele inhou.

“Hierdie skape het ’n kleiner grootpens en is geneig om minder op ’n slag, maar meer dikwels, tee e tas skape met’ n hoë metaangas vrystellin­g .”

Australië het ook navorsing gedoen om metaangas vrystellin­g by skape te bekamp, maar die geld het ondanks belowende resultate opgedroog en die navorsing is gestaak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa