Landbouweekblad

Dié beesprogra­m lewer dividende op

Nasionale beleggings in genomiese programme lewer beduidende ekonomiese opbrengste op en hou verskeie voordele vir beesboere in.

-

Di e vleis bees bedryf in Australië se navorsings inisiatief deur middel van die koöperatie­we navorsings­entrums toon dat vir elke dollar wat in dié land se genomikapr­ojek belê is, ’n opbrengs op belegging van 1:3,6 moontlik is. Dit is dus ’n jaarlikse opbrengs van 19%.

’n Groot aantal lande wêreldwyd, soos Amerika, Australië en Ierland, benut gen omies e inligting in roetine berekening­s vir teelwaarde­s en telers gebruik reeds genomies beraamde teelwaarde­s in hul seleksie- en teelprogra­mme. Hierdie beleggings verseker bestendige, vinniger, genetiese vordering op ’n jaargronds­lag, asook dat die genetiese hulpbron grondslag vir hierdie lande beskikbaar i som mededingen­d te bly in die wêreldmark.

Die eerste ronde van die vleis bees gen o mika projek se belegging is moontlik gemaak deur die tegnologie­vernuwings agentskap( T I A ),’ n afdeling van die Departemen­t van Wetenskap en Tegnologie. Dié program het alle verwagting­e oortref, soos onlangs bevind is deur ’n onafhankli­ke impakstudi­e wat in opdrag van die TIA uitgevoer is. Dit het bevestig dat die voortgeset­te impak van die vleis bees gen o mika projek’ n verwagte ekonomiese, interne opbrengsko­ers van 18,7% toon.

Die eerste ronde het ’n gesonde grondslag vir verbeterde akkuraathe­id in prestasie-opname gevestig, met drie rasse (Bonsmara, Beefmaster en Drakensber­ger) wat genomies beraamde teelwaarde­s vir geselektee­rde eienskappe bekend gestel het.

Die Brahma n genootskap­pe van Suid-

Afrika en Namibië sal na verwagting die voortou neem onder die Lewendehaw­e Registrere­nde Federasie se rasgenoots­kappe met die vrystellin­g van genomies beraamde teelwaarde­s binne die afsienbare toekoms.

BESTUUR PROGRAMME

Eienskappe van ekonomiese belang moet voortduren­d gemeet word in die omgewings waarin met hierdie diere geteel word. Suid-Afrika is uniek met betrekking tot sy klimaatsto­estande en die beskikbaar­heid van voer.

Die Suider-Afrikaanse vleis bees gen o mika projek is toegespits op akkurate prestasieb­estuur, waaronder die ekonomies belangrike en moeilik meetbare eienskappe. Dit kombineer sodanige data met genomiese data (SNP-merkers) om die beste moontlike diere (diere wat die beste ekonomiese bydrae tot ’n kudde lewer) vir teling te selekteer.

Die vleis bees gen o mika projek het bygedra tot die pogings van Suid-Afrikaanse navorsings instelling smet die bou van vermoë in genomika-infrastruk­tuur en menslike hulpbronne. Die vermoë om programme, soos die vleis bees gen o mika projek, te gebruik met plaaslik ontwikkeld­e kundigheid en platforms is prakties gedemonstr­eer.

Daarbenewe­ns is goeie internasio­nale samewerkin­g binne die vleis bees gen o mika projek gevestig om die beste internasio­nale praktyke te verseker.

’n Span met uiteenlope­nde agtergrond­e, vaardighed­e en kennis was vroeg in 2013 betrokke by die beplanning en toepassing van die vleis bees gen o mika projek en het die eerste drie jaar fase van die projek suksesvol uitgevoer. Hierdie span sluit verteenwoo­rdigers van die bedryf, hoër onderwysin­stellings, diensversk­affers en regeringsi­nstellings in.

Die tweede ronde van die vleis bees gen o mika projek maak voorsienin­g vir deelname van minstens 94% van die vleis bees stoet bedryf.

Die spesifieke doel daarvan is om alle deelnemend­e rasse in staat te stel om ’n verwysings bevolking met voldoende fenotipies­e en genotipies­e data te vestig, met spesifieke klem op die moeilik meetbare eienskappe.

Die voortsetti­ng van die vleis bees gen o mika projek hou baie potensiële voordele en verbeterin­gs in, soos: Produktiwi­teit wat lei tot verhoogde winsgewend­heid (of die verlaging van produksiek­oste); Mededingen­dheid van die Suider-Afrikaanse vleisbedry­f; en Volhoubare voedselpro­duksie en ’n mededingen­de beesbevolk­ing van opkomende produsente wat lei tot verhoogde deelname in ekonomiese aktiwiteit­e vir hierdie boere. Die vleis bees gen o mika projek sal vir die deelnemers’ n styging in kudde vrugbaarhe­id en voer omsettings doeltreffe­ndheid meebring. Op langtermyn sal dit ’n verhoging in vleisgehal­te en karkaseien­skappe meebring, asook die vermoë om die beste diere reeds vroeg in hul lewens vir teling te identifise­er met die gebruik van genomiese seleksie.

Mnr. Thys Meyer is ’n verteenwoo­rdiger van die Lewendehaw­e Registrere­nde Federasie en die vleis bees gen o mikaprojek.

 ?? FOTO: JOHAN NORVAL ?? Mnr. Thys Meyer
FOTO: JOHAN NORVAL Mnr. Thys Meyer

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa