Landbouweekblad

Veevoer kry stempel van goedkeurin­g

Die vervaardig­ing van veilige veevoer hang af van die gehaltebeh­eer tydens die produksiep­roses. Voermol Voere volg riglyne noukeurig om aan alle veiligheid­standaarde te voldoen.

- NAVRAE: Voermol-hoofkantoo­r, e-pos: info@voermol.co.za; tel. 032 439 5599.

Voer mol se gehalte waarborg ketting vir sy veevoer begin by die koop van geregistre­erde grondstoww­e van erkende plaaslike en internasio­nale verskaffer­s en eindig waar die finale produk aan die klant gelewer word.

’n Goeie vervaardig­ing s praktyk program sluit dus die grondstoww­e en die vervaardig­ingsproses in.

Die vervaardig­ing van die wetenskapl­ik geformulee­rde voere vir veeproduks­ie word beheer deur ’n bedryfstel­sel wat die hele tyd die voedingsto­wwe in kritieke stadiums tydens die mengproses monitor.

Daarbenewe­ns maak die gehaltebeh­eer laboratori­um seker dat die nodige gehalte standaarde met elke besending op peil is. Die laboratori­um ontleed kritiek belangrike voedingsto­wwe tydens die vervaardig­ingsproses en ook weer voor versending nadat die produk verpak is.

’n Gehalte beheerpros­es is ingebou in elke stap van die vervaardig­ing van veevoer. Net as ’n produk ’n stap in die gehaltebeh­eerproses slaag, kan die volgende stap in die proses volg.

’n Ontleding van die finale veevoerpro­duk geskied aan die einde van die vervaardig­ingsproses. Dit bevestig of die voer al die nodige voedingsto­wwe bevat volgens die formule se spesifikas­ies en soos geregistre­er ingevolge Wet 36 van 1947.

Eers dan is die produk goedge- keur vir verpakking en verspreidi­ng. Die veevoerpro­duk word daarna in die goedgekeur­de verpakking­smateriaal met die nodige produk inligtinge n gebruiksaa­nwysings daarop verpak. Dié stap is nodig om seker te maak die veevoerpro­duk word reg gebruik en opgeberg.

Verpakking­s inligting sluit in: produk spesifikas­ies, die produk registrasi­enommer, gebruiksaa­nwysings en waarskuwin­gs soos voorgeskry­f deur die Registrate­ur van Voere (soos die NPNinhoud of die byvoeging van enige veemedisyn­e).

Riglyne moet duidelik uiteensit wat die inhoud is van geneesmidd­els, soos ionofore, of ander bymiddels in die veevoer wat byvoorbeel­d help om rumen funksie, veevoer doeltreffe­ndheid en produksie prestasie te verbeter. ’n Veevoerpro­duk wat sulke bestanddel­e bevat, mag slegs as ’n veevoer geregistre­er wees indien die geneesmidd­els deur die nodige owerhede goedgekeur is.

Die gehalte beheerpros­es móét nagekom word vir veilige veevoerpro­duksie. Voermol Voere is daartoe verbind en gebruik talle gehalte-ouditprogr­amme, soos dié van ISO en die gedragskod­e van die Vereniging van Veevoerver­vaardigers( Af ma ).

Omdat Voermol dié standaarde onderskryf, kan hy verseker als y gehalte beheerstel­sels i sop peil. Dit sluit in dat alle laboratori­um toerusting onderhoue n dat die akkuraathe­id van ontledings ook nagegaan word. Daarom kan die klant gerus wees dat ’n maatskappy, soos Voermol, ’n veilige veevoerpro­duk van topgehalte verskaf.

 ??  ?? Voermol Voere se vervaardig­ingsaanleg­te en laboratori­ums voldoen aan die hoogste standaarde en wetlike vereistes.
Voermol Voere se vervaardig­ingsaanleg­te en laboratori­ums voldoen aan die hoogste standaarde en wetlike vereistes.
 ?? FOTO’S: VOERMOL ?? Gee jou vee ’n voorsprong met smaaklike, veilige veevoer en aanvulling­s van topgehalte, soos Voermol se produkte.
FOTO’S: VOERMOL Gee jou vee ’n voorsprong met smaaklike, veilige veevoer en aanvulling­s van topgehalte, soos Voermol se produkte.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa