Landbouweekblad

Akkuraathe­id en goeie diens Dié toestel maak diere

Met meer as 20 jaar ervaring in die bedryf, het EZ Spray homself onderskei met talle gehaltespr­oeiers vir die landbou- en kommersiël­e sektor. Die elektriese rugsakspui­t bou nou voort op dié goeie diens.

-

EZ Spray het sy elektriese spuit agt jaar lank in die veldgetoet­somsekerte maak dit is suksesvol. Einde verlede jaar is die produk aan die landboumar­k bekend gestel.

’n Onlangse hoogtepunt vir EZ Spray is die geesdrif waarmee dié produk in Mei op die Nampo-oesdag begroet is. Volgens EZ Spray se span het die pro- duk goed ingeskakel by Nampo se tema en het hul rugsakspui­te rekordverk­ope behaal.

EZ Spray se produkte word landwyd deur 6 agente, 5 winkels en 20 Suidwes Landbou-takke versprei.

IDEAAL VIR LANDBOU

EZ Spray bied ’n herlaaibar­e, elektriese 12 volt-rugsakspui­t van 16 liter aan. Dit bestaan uit bat’n hoë gehalte, wat met verskillen­de tuite vir Afrika ’n bekostigba­re en duursame teryspuit van se toestande toegerus is. ’n Vol herlaaide battery sal langer as ’n dag hou. Dit maak dit ideaal vir enige landbou-, kommersiël­e of huishoudel­ike gebruik.

Die pomp is goed bestand teen chemikalie­ë. Dit kan met hoë-intensitei­tgif of vloeistoww­e met ’n oliebasis gebruik word vir onkruidbes­tryding, die bespuiting van vee en vele ander take.

Die pomprotasi­espoed is 3 000 keer per minuut. Twee spoedverst­ellings reguleer die spuitspoed. EZ Spray verkoop ’n spuitbalk van 1,2 m met vyf tuite waarmee die spuit maklik hanteerbaa­r is.

KLANTEDIEN­S

EZ Spray is trots op sy goeie naverkop diens. Alle onderdele is altyd in voorraad. ’n Tegnikus wat die spuite versien en herstel, is ook in diens, hoewel geen foutiewe EZ Spray die afgelope twee jaar aangemeld is nie.

EZ Spray sal sy produkte van 12-15 September by Agri Megaweek uitstal. Besoek die stalletjie by MÓreson MegaPark langs die N7-hoofweg naby Kaapstad.

NAVRAE: Webwerf: www.ezspray. co.za; e-pos: info@ezspray.co.za

 ?? FOTO’S: EZ SPRAY ?? Omdat die EZ Spray-rugsakspui­t geen pompaksie verg nie, verhoog dit gerief, doeltreffe­ndheid en akkuraathe­id aansienlik. Die boer bespaar dus tyd en arbeid en beperk die verlies van vloeistof.
FOTO’S: EZ SPRAY Omdat die EZ Spray-rugsakspui­t geen pompaksie verg nie, verhoog dit gerief, doeltreffe­ndheid en akkuraathe­id aansienlik. Die boer bespaar dus tyd en arbeid en beperk die verlies van vloeistof.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa