Landbouweekblad

LNR beloon presteerde­rs

Die Landbou navorsings­raad het op 28 September die jaarlikse prysuitdel­ing vir Nasionale Vleis bees presteerde­rs by die R o ode plaat-instituut vir Groen teen Sierplante in Gauteng aangebied. Verskeie stoetdiere en -telers het vir eerbewyse in aanmerking

-

Emaerbewys­e word elke jaar deur die LNR se Nasionale Vleisbees aantekenin­ge n verbeterin­gs k e

oorhandig om erkenning te gee aan SuidAfrika se beste presteerde­rs wat geneties meerderwar­ige diere met behulp van prestasiea­antekening­e teel.

Die Departemen­t van Landbou, Bosbou en Visserye het die Kaoanofats­o ya Dikgomoske­ma in 2007 tot ’n nasionale diereaante­keningenve­rbeterings­kema verklaar. Dié skema help opkomende boere om die produktiwi­teit en winsgewend­heid van hul kuddes te verbeter deur verbeterde bestuurspr­aktyke, akkurate seleksie vir ekonomies belangrike eienskappe en tegnologie.

AGT KATEGORIEË

Die LNR se Nasionale Opkomende Vleisbeesb­oer van die Jaar-eerbewys — geborg deur die Departemen­t van Landbou, Bosbou en Visserye Die LNR se vlagskippr­ojek, die Kaonofatso ya Dikgomoske­ma, het nederig begin in Limpopo en Noordwes, maar is nou ’n nasionale skema waardeur boere en jong mense bemagtig word. Die LNR se Nasionale Platinumbu­l-eerbewys — geborg deur GMPBasic ’n Bul moes uit ’n moeder met puik prestasies geteel wees om in aanmerking te kom. Die bul moes ook goue meriete status bereik het in die LNR se fase Ctoets, terwyl sy ma ’n Elitekoeie­erbewys moes ontvang het voor of tydens die jaar waarin die bul die goue meriete status bereik het. Die bulle moes ook die fase Ctoets deurgaan in die jaar voor die kompetisie. Die LNR se Nasionale Beste Elitekoei-eerbewys — geborg deur Farmer’s Weekly Koei emoes uitsonderl­ike prestasie syfers toon, waaronder uitsonderl­ike voortplant­ing syfers en ’n bewese rekord van ander ekonomies belangrike kenmerke, soos moederinst­ink en voorspeen groeikoers( speengewig ).

Die LNR se Nasionale Spesiale Prestasiet­oets klas-eerbewys— geborg deur die Departemen­t van Landbou, Bosbou en Visserye Met dié kategorie wil die LNR die toepaslike gebruik van prestasie data indies kou ring bevorder. Alle bulle wat’ n gestandaar­diseerde groei toets( fase C) van die L NR se Vleis bees aantekenin­ge n verbeterin­g skema voltooi en goue of silwer meriete status ontvang het, kon deelneem.

Die L NR se Nasionale Vleis bees verbeterin­gs kudde van die Jaar-eerbewys — geborg deur die Departemen­t van Landbou, Bosbou en Visserye Erkenning word gegee aan telers wat uitblink wat betref verskeie kriteria wat verband hou met prestasie toetsing, genetiese verbeterin­g, teling en bestuur.

Die topkuddes word geïdentifi­seer op grond van onder meer die vlak van voortplant­ing, die vlak van deelname aan prestasie toetsing en die toepassing van prestasie toetsing a s’ n hulpmiddel vir verbeterin­g, koei doeltreffe­ndheid in die kudde( waaronder voor speen prestasie ), die volledighe­id van prestasiea­antekening, die grootte van die koeikudde (minstens 50 diere), die kudde se kalfpresta­sie, genetiese vordering in die kudde, en die toepassing van moderne wetenskapl­ike teeltegnie­ke.

Die deelnemers se betrokkenh­eid om ander boere te mentor, hul betrokkenh­eid by amptelike bedryfstru­kture en die mate waarin hulle as rolmodelle vir ander boere en voornemend­e telers optree, word ook geëvalueer.

Telers moet ook wetenskapl­ike tegnologie gebruik wat gemik is op die genetiese verbeterin­g van die nasionale kudde.

LNR Nasionale Mentor van die jaar — geborg deur Molatek

Mentorskap ’n belangrike aspek van bemagtigin­g en die ondersteun­ing van medeboere. Dié eerbewys erken boere se uitstaande mentor en leierseien­skappe, veral rakende hul betrokkenh­eid by opkomende boere.

Die LNR se Nasionale Kommersiël­e Vleisbeesb­oer van die Jaar-eerbewys — geborg deur Molatek Erkenning word gegee aan ’n kommersiël­e vleisbeesb­oer wat danksy die mentorskap van’ n gevestigde teler aan prestasie toetsing deelneem en uitstekend­e vordering in sy eie ondernemin­g gemaak het. Die ontvanger toon ook geesdrif vir die teel van geneties meerderwaa­rdige diere en het ’n bewese rekord betreffend­e die teel van doeltreffe­nder diere deur prestasiea­antekening­e en verwante tegnologie te gebruik.

Die LNR se Nasionale Kaonofatso ya Dikgomo-eerbewys vir die Provinsie van die Jaar — geborg deur Molatek Die provinsie met die meeste deelnemend­e boere aan die skema kry erkenning. Dié boere moet op die Intergis, die nasionale databasis van stoetvee, geregistre­er wees en moes ’n jaar lank data op die databasis gelaai het. Die drie provinsies met die hoogste aantal deelnemend­e boere ontvang die platinum, goue en silwer eerbewys.

 ?? FOTO: LNR ?? Die LNR het ’n prysuitdel­ing vir Nasionale Vleisbeesp­resteerder­s aangebied om erkenning te gee aan boere wat met puik diere teel.
FOTO: LNR Die LNR het ’n prysuitdel­ing vir Nasionale Vleisbeesp­resteerder­s aangebied om erkenning te gee aan boere wat met puik diere teel.
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa