Landbouweekblad

18%

-

Die verkope van 487 trekkers in Augustus is byna 18% minder as die 591 eenhede in die ooreenstem­mende tyd verlede jaar. Vir die eerste agt maande van vanjaar is trekkerver­kope egter steeds byna 7% hoër as in die ooreenstem­mende tyd verlede jaar. Stroperver­kope van 9 eenhede is 3 eenhede minder as die 12 eenhede verlede Augustus. Vir die jaar tot dusver is stroperver­kope ongeveer 7% laer as verkope in die ooreenstem­mende tyd verlede jaar. – Jasper Raats

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa