Landbouweekblad

SA LANDBOU SE UITVOER NA AMERIKA IN 2017

-

■ Die totale landbou-uitvoer

beloop $353 miljoen. ■ Dit verteenwoo­rdig 4,4% van die totale uitvoer na Amerika. Die topdrie landbou-uitvoerpro­dukte wat vir Agoavoorde­le in aanmerking gekom het, was sitrus, neute en wyn, ter waarde van $158 miljoen. Januarie tot Junie 2018 Die totale landbou-uitvoer is $132 miljoen, 6% hoër as verlede jaar. Dit is 3,2% van die totale uitvoer, maar die sitrusseis­oen is nog nie afgehandel nie. ■ Landbou-uitvoer met Agoavoorde­le styg met 7% tot $77 miljoen. GSP-uitvoer styg met 14% tot $10 miljoen. ■ Uitvoer sonder voorkeurto­egang daal met 3,2% tot $38 miljoen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa