BY WIE LEER JULLE DIE MEESTE?
By ander boere deur Landbouweekbladartikels, die internet, konferensies van Bewaringslandbou Wes-Kaap (BLWK), Graan SA se tydskrif en die mense van landbouchemiese maatskappye wat ons help met plaagdoders en bemesting- en kalktoedieningsprogramme.