Landbouweekblad

HERLEWINGS­LANDBOU

-

Landbouwee­kblad het danksy borgskappe van VKB en Pannar ’n toer van Suid-Afrikaanse boere na die Amerikaans­e Midde-Weste meegemaak. Die doel van die toer, wat deur mnr. Willie Pretorius, konsultant van die Kaapse firma Soil Health Solutions georganise­er is, was om herlewings­landboupra­ktyke daar te gaan bekyk. Hou Landbouwee­kblad dop vir nog artikels oor die toer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa