Namibië se nasionale Simmentaler-kampioene
Nege telers het met 83 beeste aan die Namibiese Simmentalerkampioenskapskou in Windhoek deelgeneem. Die beoordelaars was mnre. Jan van Biljon en Erich Schulenburg van Suid-Afrika.
Günzel 1 Senior Wally en TG grootkampioenbul, 12 22. Eienaar: Mnr. 0273) Kaspar en mev. (sel Stephanie +264 81 129 Günzel, Günzel-stoetery, Mnr. Raphael Grootfontein. Siwogebi. Hanteerder: 2 Senior en grootkampioenkoei, Günzel Parris TG 10 44. Eienaar: Mnr. Kaspar en mev. Stephanie Günzel, Günzel-stoetery, Grootfontein. Hanteerder: Mnr. Haingura Taleni. 3 Kampioenbulkalf en reserwegrootkampioen-bul, Walsim Kade WAL 17 17. Eienaar: Mnre. Bertus (sel +274 81 127 0300), Dewald en Buks Walters, Walsim-stoetery, Windhoek. Hanteerder: Mnr. Thomas Apolonasius. 4 Reserwe senior en reserwegrootkampioenkoei, Günzel Pritty TG 13 38. Eienaar: Mnr. Kaspar en mev. Stephanie Günzel, Günzelstoetery, Grootfontein. Hanteerder: Mnr. Dennis Ndjou. 5 Reserwe senior kampioenbul,
Dorsim Difflock WEH 12 7. Eienaar: Mnr. Sidney Martin (sel +264 61 239 831), Promatria Bushbrunn-stoetery, Windhoek. Hanteerder: Mnr. Aron Hikumbura. Martin het ook die superkoei, Bushbrunn Aster SW 09 106, en die junior kampioenuier, Ilivia SW 16 18, vertoon. 6 Junior kampioen vroulike dier,
Günzel Petra TG 15 110. Eienaar: Mnr. Kaspar en mev. Stephanie Günzel, Günzel-stoetery, Grootfontein. Hanteerder: Mnr. Chige Taleni. Hulle het ook die reserwekampioenbulkalf, Günzel Nero TG 17 100, vertoon.
7 Junior kampioenbul, Walsim Praetorian WAL 16 28. Eienaar: Mnre. Bertus, Dewald en Buks Walters, Walsim-stoetery, Windhoek. Hanteerder: Mnr. Thomas Apolonasius. Hulle het ook die reserwe junior kampioen vroulike dier (Walsim Azea WAL 17 1), kampioenverskalf (Walsim Basti WAL 17 3) en die reserwekampioenverskalf (Walsim Rania WAL 17 37) vertoon. 8 Reserwe junior kampioenbul,
Okorusengo Pedro ATS 16 2. Eienaar: Mnr. Albert Tjihero (sel +264 81 148 7344), Okorusengostoetery, Okahandja. Hanteerder: Mnr. Ruben Tembo.