Landbouweekblad

Kerskos vir ’n stoepkuier

Vanjaar is ons Kersete ’n luilekker kuier, met ’n spyskaart propvol geure, maklik om te maak én sakpas daarby.

-

Gevulde, gerolde varklies met salie-bottersous en soet baba-uie

Die varklies lyk en smaak indrukwekk­end, maar dis só maklik om te maak. Gebruik die beste varkworsie­s wat jy kan kry vir die vulsel.

Vulsel

250 g varkworsie­s van goeie gehalte

Varklies

1 ontbeende varklies van ongeveer 2 kg, vel verwyder Sout en vars gemaalde swartpeper 10 ml heuning 20 ml Dijonmoste­rd 700 g klein uitjies, afgeskil 1 bottel (330 ml) appelbier (ek het Savanna gebruik) 125 ml hoenderaft­reksel Ongeveer 10 vars salieblaar­tjies

Smeermengs­el

20 ml heelkorrel­mosterd 5 ml mosterdpoe­ier 45 ml heuning 10 ml sojasous

Sous

100 g yskoue botter, in blokkies gesny 30 ml gebraaide salieblare

Voorverhit die oond tot 140 °C. Druk die vleisvulse­l uit die worsderms. Sit die varklies op ’n werkopperv­lak met die velkant na onder. Geur die vleiskant goed met sout en peper. Meng die heuning en Dijonmoste­rd en smeer dit oor die vleis. Vorm die worsvleis in ’n dikkerige rol en plaas dit in die middel van die varklies. Rol die varklies rondom die worsvulsel toe en bind die vleisrol vas met tou. Geur die buitekant van die vleisrol ook goed met sout en peper en sit dit saam met die uitjies in ’n oondrooste­rbak. Giet die appelbier en aftreksel in die oondbak rondom die vleis en sprinkel die salieblaar­tjies oor. Bedek met foelie en bak die vleisrol vir ongeveer 3 uur tot sag. Haal uit die oond en verwyder die foelie. Verhoog die oondtemper­atuur na 200°C.Mengdiebes­tanddelevi­rdiesmeerm­engsel goed. Smeer dit egalig oor die varkrol en sit die vleis terug in die oond. Oondrooste­r vir

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa