Landbouweekblad

30%

-

Hass-avokadopro­duksie in Amerika het in die maand tot 4 November 2018, die mees onlangse rapporteri­ngstydperk van die Hass-avokadoraa­d, op ’n jaargronds­lag met 30% gegroei tot 71,2 miljoen ton. Volgens die raad het verkope $167,6 miljoen (sowat R2,28 miljard) beloop, wat 2,1% hoër was as die vorige jaar. Gemiddelde verkoopspr­yse was op ’n jaargronds­lag 21,5% laer teen $2,40/kg (R32/kg). – The Packer

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa