Landbouweekblad

R41/kg

-

Sedert die uitbreking van bek-enklouseer in die verre noorde van Suid-Afrika het beeskarkas­pryse met 2,2% gedaal, van R45,60/kg in die feestyd tot nagenoeg R44,60/kg kort voor druktyd. Mnr. Wessel Lemmer, ekonoom van Absa, voorspel dat die prys teen druktyd tot R41/kg sou daal. Die opskorting van beesvleisu­itvoer en die swak vooruitsig­te vir somergewas­se, wat weer die voerbedryf raak, was die belangriks­te redes vir die daling. – Absa

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa