Landbouweekblad

MNR. DIRK ODENDAAL,

-

voorsitter van Zimbabwe se Brahman-telersgeno­otskap, boer naby Harare. Hy vertel op bl. 50 hoe hy kop bo water hou ten spyte van die ernstige probleme in sy land en hoe dit met die Brahmanbed­ryf daar gaan. Die Brahman is die grootste beesras in Zimbabwe.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa