Landbouweekblad

WAT IS MEATWORTHS SE GROOTSTE RISIKO MET DIÉ BENADERING?

-

Om verder uit te brei, sal baie druk op ons natuurlike hulpbronne plaas. Om ’n groter mark te kan bedien, sal dus ’n stelselmat­ige proses moet wees omdat die waardekett­ing van grondvlak uitgebou moet word. Maar daar is altyd ruimte vir groei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa