Landbouweekblad

VIND MEER UIT OOR DRUPBESPRO­EIING BY MIELIES TYDENS LBW SE HERLEWINGS­LANDBOU-KONFERENSI­E!

-

Landbouwee­kblad en Graan SA bied in Maart twee herlewings­landboukon­ferensies aan waar wêreldbeke­nde sprekers, kenners en uitstekend­e boere byeen gaan kom. Die konferensi­es vind plaas op Reitz op 11 en 12 Maart saam met die Riemland-studiegroe­p, en Ottosdal op 13 en 14 Maart saam met die Ottosdal-geenbewerk­ingsklub.

Netafim is een van die borge vir dié gewilde konferensi­es en sal regstaan om jou vrae oor drupbespro­eiing by mielies te beantwoord. Die maatskappy sal ook voorlopige SuidAfrika­anse proefresul­tate voorhou.

Stuur gerus ’n e-pos aan Jacolette Kloppers by Jacolette.kloppers@landbou.com vir nog inligting. Sien ook bl. 28 van dié uitgawe.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa