KORTOM
■ Mooiuitsig teel alle karkasse uit 400 diere op plase rondom Bonnievale.
■ Agt tot tien karkasse word weekliks aan sy boetiekslaghuis, Meatworths, vir verwerking voorsien.
■ Ná ’n suksesvolle Samic-oudit spog Mooiuitsig met sy eie stempel, Breede River Valley, op sy vleis en is elke snit 100% naspeurbaar.