Landbouweekblad

MEATWORTHS-FEITE:

-

■ Meatworths het amptelik in November 2006 geopen, met die slagspreuk: Vleis met oorsprong.

■ Al die karkasse word self uit sowat 400 diere op die plaas geteel, gespeen, afgerond en verwerk.

■ Weekliks word agt tot tien beeste vir verwerking aan hul boetieksla­ghuis gelewer.

■ Meatworths spog met ’n uitslagper­sentasie van gemiddeld 51-57. Volgens mnr. Dian Giliomee, bestuurder van die Bredasdorp-slagplaas, is die norm 51-54% vir veldbeeste.

■ Hul mark is hoofsaakli­k plaaslik, asook restaurant­e en vaste bestelling­s, veral uit Franschhoe­k, Hermanus en Robertson.

■ Alle snitte is 100% naspeurbaa­r en sonder toegevoegd­e hormone.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa