Landbouweekblad

KORTOM

-

■ Die BLUP-stelsel is verouderd en kan selfs skadelik wees vir die teel van aanpasbare gehaltevee, meen mnr. Lionel de la Harpe, veteraansk­aapteler.

■ Genetiese eienskappe verander deurentyd en word aan die nageslag oorgedra.

■ Keer eerder terug na telersvaar­dighede en moenie een bloudruk op alles toepas nie.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa