Landbouweekblad

KORTOM

-

■ Waar daar ’n wil is, is daar ’n weg, het dié Zimbabwies­e boer bewys. Hoewel hy vir iemand anders boer, het hy ook sy eie stoetery op sy werkgewer se plaas.

■ Hy moes hom selfs tot die hof wend om van sy stoetbeest­e terug te kry nadat hy in 2002 van sy eie plaas afgesit is.

■ Die beesbedryf in dié land word deur die Brahman oorheers wat in die vorm van rasegte diere en kruisings ruim 70% van die beesbevolk­ing uitmaak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa