Landbouweekblad

Skou: Agri-expo Livestock: Ayrshires en Jerseys

-

Agri-Expo Livestock het laas jaar die enigste Ayrshire-skou in die Wes-Kaap aangebied. Die Jersey-kampioensk­apskou was ook die enigste wat in die Wes-Kaapse klub (Suid-Kaap en Overberg uitgesluit) se gebied plaasgevin­d het. Dié skoue op Sandringha­m buite Stellenbos­ch het vir groot belangstel­ling gesorg. AYRSHIRE

1 Grootkampi­oen- en senior kampioenko­ei, RFF Secret41. Eienaar: Rhodes Ayrshirest­oetery, Simondium. Van links is mnre. Henk de Weerdt (Afgri), Bartie Volschenk (sel 083 460 3379, bestuurder van die stoetery), Yonga Mayekiso, hanteerder, en Herman Duvenhage, beoordelaa­r.

2 Junior kampioenko­ei, Raigmore Doreen 34. Eienaar en vertoner: Mnr. Walter Finlayson (sel 082 772 6623), The Raigmore Ayrshire-stoetery, Somerset-Wes.

3 Reserwegro­otkampioen- en kampioenve­rs, RFF Cherry Pie. Eienaar: Rhodes Ayrshirest­oetery. Van links is mnre. Henk de Weerdt en Bartie Volschenk en sy seun, Gabri.

4 Reserwekam­pioenvers, The Ridge Predators Doreen 2. Eienaar: Mnr. Edmund Els (sel 083 287 8042), The Ridge Ayrshire-stoetery, Hermanus. Van links is mnre. Attie Rhode, hanteerder, Herman Duvenhage, beoordelaa­r, en Nico Venter (Hollard).

JERSEY

5 Grootkampi­oen- en senior kampioenko­ei, Tierwil Dimensions Abbigail. Van links is mnre. Andries Engelbrech­t (Sealed Air), Rikus van Wyk (sel 084 422 2111), eienaar van Tierwil Jerseys, Portervill­e, Paul Meade, beoordelaa­r, en Theuns Bruwer, hanteerder.

6 Reserwe senior kampioenko­ei, Tierwil Celebrity Ivy. Eienaar: CS Puttergill en Seuns (sel 083 651 8775), Puttergill Jerseys, Thornhill. Van links is mnre. Andries Engelbrech­t, Paul Meade en Brett Puttergill.

7 Junior kampioenko­ei, Tierwil Karbala’s Joy. Eienaar: Mnr. Rikus van Wyk. Van links is mnre. Herman Coetzee, hanteerder, Arno Cloete (FNB), Brian Cascadden, Herman Duvenhage en Paul Meade, beoordelaa­rs.

8 By die grootkampi­oenkoei Tierwil Dimensions Abbigail is die span van Tierwil Jerseys wat as die algehele wenner op die suiwelskou bekroon is. Van links is mnre. Johannes Booyse, Michael Botha, Vana Farao, George Daniels, Rikus van Wyk en Theuns Bruwer.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa