Landbouweekblad

GEEN AANSOEKE

-

Die Regering het tot dusver geen aansoeke ontvang vir munisipale of provinsial­e rampverkla­rings wat verband hou met die vernietige­nde droogte oor groot dele van Suid-Afrika nie. Mnr. Musa Zondi, woordvoerd­er van die Departemen­t van Samewerken­de Regering en Tradisione­le Sake, het aan Landbouwee­kblad gesê bykomende geld is beskikbaar vir ramphulpto­elae aan staatsfere en munisipali­teite, indien hul bestaande gebeurlikh­eidsplanne nie voldoende is om die droogteram­p doeltreffe­nd te hanteer nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa