Landbouweekblad

REEKS 5, EPISODE 2

-

MICHAEL ALLEN van die plaas Hartebeesf­ontein, naby Middelburg in Mpumalanga, en sy seun, Gareth, pas al jare lank presisiebo­erdery toe met mielies en sojabone. Hulle was ook al meermale wenners in Pioneer se Weeg-en-Wen-kompetisie. Michael se geheim is sy erns met grondstatu­s en hy sê grondgeson­dheid is sekerlik die grootste oorweging om top-oeste te behaal.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa