Landbouweekblad

WEN VARS UIT DIE OOND!

-

Twee lesers kan elk ’n eksemplaar van Vars uit die oond en die LBW-CD Gewildste treffers wen.

NEEM SÓ DEEL: Vul die blokraai korrek in en gebruik die letters in die kleurblokk­e om die antwoord op die vraag op bl. 73 te ontrafel. SMS die woord LBW, gevolg deur jou antwoord, naam, van en dorp/stad na 33677.

Deelnemers kan soveel keer SMS as wat hulle wil. Elke SMS kos R1,50. Net mense binne SA grense kan deelneem. Die wenners sal die oorspronkl­ike, voltooide blokraai en hul besonderhe­de moet verskaf. Geen werknemers of hul gesinne van Media24 en sy reklamemaa­tskappye mag deelneem nie. Die sluitingsd­atum is 25 Februarie 2019. Geen posstukke word meer as inskrywing aanvaar nie. Geen erkenning van ontvangs word gestuur nie. Deelnemers kan soveel keer SMS soos jy wil.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa