Landbouweekblad

SONNEBLOMS­AAD

-

Die Safexprys het met 4,4%, of R255/t, tot R5 545/t teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargronds­lag is dit 16,7%, of R795/t, hoër. Verwagte pryse: Mei – R5 450/t, Julie – R5 255/t, September – R5 307/t, Desember – R5 470/t. Die internasio­nale prys van sonnebloms­aad het met 1,4%, of $5/t, tot $363/t (R5 002/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargronds­lag is dit 7,2%, of $28/t (R385,81/t), laer.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa