Landbouweekblad

SKAAP- EN LAMSVLEIS

-

Slagplaask­ontrakprys­e aan die boer in c/kg, BTW uitgesluit, vyfde kwart ingesluit. Bokvleispr­yse is vir lewende gewig (R/kg).

Die prys van klas A2/A3 was in die week van 18 Januarie 5,3% laer teenoor die vorieek, gew 10,9% laer teenoor ’n maand gelede en 12,7% laer op ’n jaargronds­lag, waarskynli­k weens ’nswak ker vraag en ’n groter aanbod weens die verbod op uitvoer as gevolg van bek-en-klouseer. Die kans is 63% dat die prys in Februarie laer gaan wees as in Januarie en 99% dat dit in Maart laer gaan wees as in Februarie. In die week van 18 Januarie was die prys van klas C2/ C3 0,7% hoër teenoor die vorige week, 7% hoër teenoor ’n maand gelede en 22,1% hoër op ’n jaargronds­lag. Die styging dui op ’n afname in die aantal diere wat in Desember geslag is. Die skaapkudde het nog nie herstel ná die droogte van die afgelope twee jaar nie. Stoorlampr­yse was op 25 Januarie 3,6% duurder teenoor die vorige week, 7,9% laer teenoor ’n maand gelede en 25,6% laer op ’n jaargronds­lag.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa