Landbouweekblad

UIE

-

Die prys van uie is gemiddeld R2,89/kg, wat 6% laer is as die vorige week. Verkope het met 58% tot ongeveer 6,77 miljoen kg gestyg. Die prys is 4% laer as in die ooreenstem­mende week ’n maand gelede met verkope wat 15% hoër is. In die komende week kan pryse opwaarts neig.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa