Landbouweekblad

COOPER / POENSKOP-MERINO / R25 000

-

’n Poenskop-Merinoram is teen die hoogste prys van R25 000 op die jaarlikse promosieve­iling van die Cooper-klub naby Mosselbaai aan mnr. M.T. du Plessis van Middelburg (Oos-Kaap) verkoop. Die verkoper was mnr. Uysie Willemse (voor) van Goedeverwa­gting Merino’s naby Heidelberg. By Willemse is, van links, mnre. Pierre Vlok van BKB, Kobus Louw van BKB wat namens die koper opgetree het, en Len Bornman, afslaer. Die klub se poenskop-ramme is teen gemiddeld R8 691 verkoop. BKB het die veiling aangebied.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa