Landbouweekblad

HAE LV ERNIEL VRUGTEBOOR­DE IN LANGKLOOF

- – JOHAN VAN DER MERWE

’NH EWIGE haelbui gedurende die nag va n12M aart het omvattende skade aa ns agtevrugte-oeste in die Langkloof aangerig.

Teen druktyd was boere nog besig om die omvang van die skade te bepaa l,m aar volgens mnr. Bokkie Kritzinger, voorsitter van die Langkloof-landbougen­ootskap, het sommige boorde 100% skade gelei.

“Wat ons hieruit geleer het, is d at ons nie ’n nuwe boord sonder nette kan vestig nie. Waar ons nette opgerig het, het die hael nie deurgedrin­g nie en geen skade is aan vrugte aan die bome aangerig nie. Die meeste van die nette is egter oor jong bome opgerig.

“Hierdie is ’n goeie proeflopie om te sien hoe doeltreffe­nd die drapeernet­te is. Die eerste indru kisd at die vrugte wat téén die nette is beskadig is, terwyl vrugte dieper in die boom goed beskerm is,” sê Kritzinger.

Die skade wissel va n1 0% tot

100% oor verskillen­de gebiede. Kritzinger sê die streek is ongeveer 50 % kl aar geoes, maa rd aar is steeds hoëwaardek­ultivars, soos Forelle-pere en Golden Delicious- en Granny Smith-appels, aan die bome.

DROOGT EE N RYP

Benewens die 40%-waterbeper­king wat steeds in die streek geld, het hael groot ska det ydens die vorige seisoen aangerig. Vroeër in die huidige seisoen het ryp ook op sommige plekke skade aangerig. Kritzinger meen ’n goeie bemarker sal van onskatbare waarde wees om die tydsbereke­ning van die bemarking van hierdie vrugte reg te kry. “Ons sal beslis oorweeg om die vrugte wa th aelskade gekry het, later in die seisoen te bemark wanneer die aanbod laer is. Sapvrugte se

pry seisd arem ook effens beter. Alles is dus nie verlore nie.”

KOO EN MONTAGU ’nH aelbui het op dieselfde aand ook oor Montagu en die Koo-vallei in die Wes-Kaap getrek en bykans alle Golden Delicious-appels tot sapgraad beskadig. Volgens mnr. Daniël Rossouw, voorsitter van die Koo-boerever- eniging, is groot skade oor albei streke aangerig. “Ons het nog nie die Forelle-pere geplu komsk ade te bepaal nie, maa rd aa rs al beslis skade wees. Op die oog a fl yk dit asof ons geen Golden Delicious-appels sa lk an uitvoer nie.”

Hy sê daa risnogn êrens in die Koo-vallei nette oor vrugteboor­de gespan nie, maa rdits al ’n groter oorweging raa kn á hierdie haelbui. “Ons sukkel meer met ryp hier by ons, en die droogte het ons steeds stew igins ywu rggreep.”

‘Waar ons nette opgerig het, het die hael nie deurgedrin­g nie.’

 ??  ?? Haelskade in ’n boord Fuji- en Mahana-appels by Krakeel in die Langkloof, ná ’n storm op 12 Maart. FOTO: RIAAN STRYDOM
Haelskade in ’n boord Fuji- en Mahana-appels by Krakeel in die Langkloof, ná ’n storm op 12 Maart. FOTO: RIAAN STRYDOM

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa