Landbouweekblad

Vrystaatbo­ere hou asem op vir goeie opbrengs

- — JOHA NV AN DE RM ERWE

HOEWEL huidige toestande in die Oos-Vrystaat aan die droogte van 2015 herinner, is daar steeds meer hoop vir aartappelb­oere as vier jaar gelede.

Die Oos-Vrystaat ervaar ondergemid­delde reën, soortgelyk aan 2015-’16. Destyds h etd ie streek slegs sowat 13 miljoen sakkies aartappels mark toe gestuur. Dit is sowat 35% minder asd i e2 0 miljoen sakkies i n2 018 en 41% minder as di e22m iljoen i n2 017.

Anders as i n2 015-’16 h etd ie streek vroe gi n Februarie goeie reën gekry. Boere het gevolglik besluit om eerder die aartappels verder te laat groei asomd i tu i tte haal. Tans i sd ie grootste gevaar vroeë ryp, en is opvolgreën dringend nodig .D ie aangeplant­e oppervlakt­e i nd ie Oos-Vrystaat is byna dieselfde as verlede jaar, en i nd ie meeste ander streke word naastenby dieselfde volumes as ’n jaar gelede bemark.

PRYSE HOËR

Teen einde Februarie was aartap- pelpryse effens hoër, en i sm inder aartappels bemark as i nd ie ooreenstem­mende tyd verlede jaar. Een rede vi rd ie kleiner volume is dat Oos-Vrystaatse boere weens die droogte effens agter is met bemarking.

Op 19 Februarie vanjaar was die gemiddelde landwye prys vir ’n sakkie aartappels van 10 kg oor alle klasse en grade heen R48,49, wat hoër i s as ’n jaar gelede.

Volgens dr. André Jooste, uitvoerend­e hoof van Aartappels Suid-Afrika, i sd ie gehalte van die oes goed. Die nasionale voorraad het op 18 Februarie onder 500 000 sakkies van 10 k gg edraai ,end ie prys het i nd ie week voor 19 Februarie nét bo R40

vi r’n1 0 kg-sakkie gestaan.

NOORD-KAAP

In d ie Noord-Kaap, waar sommige boere reeds vyf jaar lank onder droogtetoe­stande boer, is aartappelb­oere gelukkig omdat die Oranjerivi­er steeds genoeg water voorsien. Boere i nd ié provinsie het onlangs h ul2 019-aanplantin­g saf gehandel en die normale hoeveelhei­d hektaar is beplant.

Hierteenoo­r het vroeë aanplantin­gs i nd ie Wes-Vrystaat erge hitte ervaar van November tot einde Januari e.D it kan ’n effense afname in produksie meebring, maar di sno g te vroeg omd i tte bevestig .D ie streek se hoofaanpla­ntingstyd is in Januarie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa