Landbouweekblad

WITWYN OP DIE ROOI PLANEET?

- — LIEZL VERCUEIL

Sal ’n glasi ewy nop Mars dieselfde smaak en ewe vee lg enot verskaf as hier op aarde? Wetenskapl­ike s in G eorgië is hard aan die werk om dié vraag te beantwoord.

Navorsing deur die IX Millennium-projek inG eorgië is daarop gerig om wingerdsto­kke te ontwikkel wat moontlik op Mars in landboukap­sule sv erbou kan word. Dit sal natuurlik baie nuttig wees vir toekomstig­e inwoners van ’n kolonie op dié planeet.

Wynbou is al sedert sow at8 000 jaar gelede inG eorgië toegepas e nis een van die redes vir dié land se ambisie oms ywy nkultuur tot in die ruimte uit te bou. Dié soeke na ’n Mars-vriendelik­e druif he tin2 0 16b egin toe toe mnr. Elon Musk aangekondi­g he tdatsy maatskapp yS pace Xt ee n2 0 24s yee rste bemande sending na Mars kan stuur.

Die proje ks e navorse rsb eoog om vanjaar ’nv ertikale landboulab­oratorium in ’n hotel in die land se hoofstad, Tbilisi, te vestig om t ee ksperiment­ee rm et druifkulti­vars in grond soortgelyk aan dié van Mars. Di eBe sigheidste­gnologie-universite it( BTU) in dié stad beoog om verskeie soorte grond te toets voordat eksperimen­te begin me tt emperature onder vriespunt, hoë koolstofmo­noksiedvla­kk een lugdruk soortgelyk aan die druk op ’n hoogte van sow at6 000 m op aarde.

Die navorsing kan vrae beantwoord oor bestraling, stof en ander struikelbl­okke vir die instandhou­ding van die landbou op Mars.

Die geskikte kultivars sal nie voor 2022 vasgestel wee sni e, maar leidrade isr eeds sigbaar. Int eenstellin­g met algemene aanname sl yk dit of witwyndrui­we pleks van rooi kultivars die mas gaan opkom. “Wit kultivars is geneig om meer weerstandi­g te wee st een virusse, en ek dink hulle sal ook goed vaar tee nb estraling. Hul skille sal dit dalk weerkaats,” sê mnr. Levan Ujmajuridz­e, direkteur van Georgië s ew ingerdlabo­ratorium.

Een van die moontlikhe­de is die kultivar Rkatsiteli, wat sorg vir ’n robuust ewy nm et hoë suurheid, pynappel- en vinkelgeur een ’n “vurige skop”.

Dié druif se stewige skil behoort beskerming te bie dt een stofstorms op Mars waar stofdeeltj­ie sm ensgemaakt­e struktur ee n laboratori­ums sal binnedring.

Gedurende sy tydpe rkasd eel van di eS owjetunie he tdi e hoeveelhei­d druifkulti­vars in Georgië weens kommunisti­ese kultivarbe­perkings van sow at5 00 tot minde ras2 0 gedaal, maar die staat is nou besig om die land se reuse-druiwegene­poe lt e herstel.

“Druiwe uit ons verlede kan dus deel wees van ons toekoms. Ons einddoe l is om Mars te koloniseer, maar ons werk kan ook van hulp wees op aarde ,” sê m e. Ana Lomadze, projekbest­uurde rb y IX Millennium.

BRON: Washington Post; https://wapo. st/2EnZ4Ql

 ?? Rkatsiteli-druiwe van Gurjaani, Gurjaanis Raioni, Georgië. FOTO: MAXWELL ELLIOTT (WIKIMEDIA COMMONS) ??
Rkatsiteli-druiwe van Gurjaani, Gurjaanis Raioni, Georgië. FOTO: MAXWELL ELLIOTT (WIKIMEDIA COMMONS)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa