Landbouweekblad

‘DAGGAKANRE­DDINGVIROO­S-KAAP WEES’

-

Cannabis-verbouing kan ’n uitkoms vir die bewoners van duisende hektare onbenutte landbougro­nd in di eO os-Kaap wees.

Mnr. Wandil eS ihlobo, ekonoom van die landbou-sakekamer Agbiz ,sêdi eO os-Kaap, spesifie kdi e voormalige Transkei, is ideaal geskik om Cannabis van hoogstaand­e gehalte vir die uitvoermar­k te verbou. Hy noem dit die land se daggastree­k.

Dít kom nadat die Grondwetho­f uitspraak gelewe rh et dat die private gebruik van dagga nou wettig in Suid-Afrika is.

Uitvoermar­kt ew at Sihlobo identifise­er, is ’n paar Amerikaans­e state – Alaska, Colorado, Oregon en Kalifornië – wat die private gebruik van dagga gewettig het. “In di eO os-Kaapse daggastree kh eers grootskaal­s e we rkloosheid, en daar is ’n oormaat van onderbenut­te landbougro­nd.

“As ons na hoëwaardeg­ewasse kyk, dink e kni e ons moet dagga uit die oog verloor nie. Medisinale maatskappy­e moe tg ekontak word om te hoor watter kultivars e nb eheermaatr­eëls die mark nodig het, en oor die stelsels wat nodig is om hierdie produkte te produseer,” sê Sihlobo.

Lesotho se owerhede het onlangs lisensies vir wettige daggaverbo­uing aan sewe produsente toegeken. Cannabis word al sedert die 16d eee u as kontantgew­as in Lesotho verbou. In Suid-Sotho heet dit “matekoane”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa