Landbouweekblad

DIEP PLASING VAN KALK

Kan die diep plasing (300 mm) van 800 kg kalk enige nadele inhou indien sojabone of mielies daarna geplant word?

- WILLEM EIGENHUIS Mnr. Willem Eigenhuis is hoofgrondk­undige by Farmsecure Agri Science.

Daar is boere wat kal kin wy er ye bandplaas, asook op grond met ’n laer voedingsta­tus, oftewel ’n lae katioonuit­ruilvermoë. Die ekstra kalsiu m het ’n g unstige uitwerking op die groei van gewasse, veral sojabone, wat ’n kalsiumvra­at is.

Die konsentras­ie van groter volumes kalsium in die band maak egter die langtermyn­bestuur van voedingsel­emente in die grond moeilik. Hoë toediening­s van kalsiu mdr uk kalium uit die grond, w at’nd uu re lement is om te vervang, veral in die ooste v anS uid-Afrika.

Winsgewend­heid en die gemiddel deo pbrengs o pl ang termyn moet in berekening gebring word in die bepaling van die koste van metodes wat gebruik kan word. Bereken die koste v ana lgehel eka lktoedieni­ng teenoor bandplasin­g. Eersgenoem­de is ’n metode wat die totale p Hen voedingsta­tus in die grond akkurater en volhoubaar­der kan beheer.

Onthou dat hoë vlakke van kalsium w atop een plek in die grond gekonsentr­eer is, beslis sal reageer met fosfaat en onoplosbar­e tri-kalsiumfos­faatvorm, wat nie vir die plant beskikbaar is nie. Daar kan aangevoer word dat die kalsium dieper lê as die fosfaat, maar as die fosfaat nie vir plantprodu­ksie beskikbaar is nie, skep dit groot ’n risiko.

Daar is geen inligting oor die tipe grond gegee nie. M yv oorstel isasj y kal kin wy er ye wil bandplaas, is dit beter om kal ko p die sone van 0 ,5mo p die ry op die grondopper­vlak toe te dien.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa