Wingerde, boorde: Só lyk letsels vandroogte
Die gevolge van die onlangse droogte gaan die Wes -Kaapse landboubedryf nog lank teister. Die totale skade beloop na raming R6 miljard, en tó t30000w erkgeleenthede he tt ot niet gegaan. Veral druiweproduksie in die Benede-Olifantsrivierstreek is ernstig
Ernstige waterbeperking sw as van toepassing op boere tydens die voortslepende droogt ein die Wes-Kaap. Veral vrugteprodusent ehe tsw aar daaronder gely.
Spanlede v anF ruitlook, wat moderne ruimtetegnologie inspan om besproeiingswate rs o doeltreffend moontlik te benut , he ttw ee kontrasterende streke ondersoek om die impak van die droogte te bepaal. Dié twee gebiede, die Groenlandgebied naby Grabouw en die Benede-Olifantsriviergebied, het die impak van die droogte heeltemal verskillend ervaar.
Volgens mnr .R uben Goudriaan van die rekenaartegnologiemaatskappy eLeaf in Wageningen, Nederland, wa ts atellietinligting aan die landboubedryf verskaf, wa sw aterbeperking sv ir besproeiing in die some rv an 2017-’18 50% in die Breëriviervallei, 60% in die Bergrivier -enRi viersonderend-gebied, en 85% in die Benede-Olifantsriviervallei.
“Dit he tv eroorsaak da tt alle produsente v an h ul wingerde en vrugteboorde uitgehaal het, en gaan ’n langtermyninvloed op produksie hê, veral in die Benede-Olifantsriviergebied.”
HOE IS DIE IMPAK BEPAAL?
Fruitlook-dat ai s gebruik om biomassa-pro- duksie (of groei) van die 2016-’17 - en 2017-’18seisoen te vergelyk, veral in die produksietydperk van Oktobe rt ot April.
Biomassaproduksie in die mee rw aterryke Groenlandgebied is nie naastenby soveel geraak is as by die Benede-Olifantsrivier nie. By Groenland, waa rs owat 9 000 ha se inligting geëvalueer is ,i s feitlik geen verskil gevind in die groei tussen die twee seisoene nie.
“Op meer a s 66 % van alle wingerd- en vrugte-aanplantings inG roenland was die groeiverskille tussen 2016-’17 en 2017-’18 minder as 10%. By talle aanplantings he t’ n skerp afname wel voorgekom, maar dit is as’t ware uitgekanselleer deur ewe skerp toenames in talle ander aanplantings ofn uwe groei. Dit dui daarop dat die boorde voldoende water gehad het, selfs al het die groter Wes-Kaap ernstige droogtetoestande ervaar,” s êd r .Ca ren Jarmain, ’n onafhanklike navorse rw at betrokke is by die Fruitlook-projek.
In die Benede-Olifantsriviergebied vertel die navorsing “’n totaal ande rst orie”, sê sy. Dié gebied is baie afhanklik van wate ru it die Clanwilliamdam, van waa rw ater deur kanale aan boere laer af in die besproeiingstelsel gelewe rw ord. Sowat 90% van die besproeiingswater gaan aan tafel- en wyndruifaanplantings ,en veral tafeldruiw eis hoogs kwesbaa rv ir er ged roogtetoestande.
5% WINGERDAANPLANTINGS UITGEHAAL
Aan die begin van die 2017-’18-seisoen was die Clanwilliamdam 40% vol. Boere moe st oe met minder a s2 0% v anh u lno rmale water klaarkom. Data van die kaarte toon die ernstige gevolge daarvan, s êGo udriaan.
Sowa t2 5% minder groei is op sowat 15 000 ha (5 027 aanplantings) geproduseer. Dit is bevestig de ur’ n verslag van Vinpro waarvolgens die laer besproeiingsvlakke en gepaardgaande waterstre s’ n reuse-impak op wingerde gehad het.
“Wa tv eral komme rw ek, is da t’ ng root hoeveelheid van die aanplantings bykans 100% minder groei getoon het .Di t i sw eens grootskaalse verwydering van wingerde en boorde of die blot eaf sterwing daarvan.”
’n Geskatte 200 wingerde en boorde is i nd ie 2017-’18-seisoen uitgehaal, sowa t5% van alle wingerdaanplantin gsi nd ie gebied. ’n Verminderin gv an 90% in biomassa he t in dié tyd voorgekom, terwyl feitlik geen nuwe aanplantings op die kaarte versky nn ie.
Weens di ee rge watertekort kon feitlik geen ná-oesbesproeiing vir die 2018-’19-seisoen gedoen wor dn ie .“Die uitwerkin gv and ie verminderde produksiegebiede, saam met die bykans totale afwesigheid v ann á-oesbesproeiing, gaan n og j are lank i nd ie gebied
gevoel word,” meen Goudriaan.
Jarmain sê klimaatvoorspellingsmodelle dui op uiterst ekl imaatveranderin gsi nd ie toekoms, wat wissel van vloede tot ernstige, lang droogte s.V eral vrugte- en wynproduksie is kwesbaa rhi ervoor.
Verstedeliking enn ywerheidsontwikkeling le ioo k tot groter mededinging met die landbou vir reed sb eperkte beskikbare wate r.“Dit kan die landbou i nd ie Wes-Kaap toenemend bedreig.”
Volgen sJ armai nm oet die landbou ernstig besin oor maniere o mm inder kwesbaa rte wee sty dens uiterst ed roogtes. “Va rsw ater is’ n beperkte hulpbro n, en d ie landbou sal bloot moet aanpa sby doeltreffende waterverbruikmetodes vir sy voortbestaan.”
NAVRAE: E-pos: info@fruitlook.co.za; www.fruitlook.co.za