Landbouweekblad

Tegnologie: ‘Programmee­rder op plaas die toekoms’ — boer

Die ontwikkeli­ng van tegnologie moenie los staan van ’n plaas nie. Dit is ook nie meer vergesog o mj ou eie programmer­ing t ed oen of ’n heeltydse programmee­rde rt e hê nie.

-

As jy nie presisiebo­erdery toepas nie, is jo ub oerdery se voortbesta­an twyfelagti­g.

As jy nog nie hierdie woorde gehoor of gelees het nie, dan het jy dit waarskynli­k al self gedink.

Die meeste boere wa tek al teëgekom het, besef da th ul volhoubare voortbesta­an reg- lynig verband hou met hul vermoë om tegnologie in verskillen­de vorme in hul boerderye in te span. Presies 127 jaar gelede was dit boere se vermoë om binnebrand­enjintegno­logie in hul boerderye te inkorporee­r – in die formaa tv an ’n trekker – wat intensiewe­r landbou moontlik gemaak het. Vanda gisdith ul vermoë om ’n verskeiden­heid inligtings­tegnologie suksesvol te inkorporee­r, wat bepalend sal wees.

Boere het wel nie die trekker self ontwerp nie, maa rh u ls uksesvolle gebru ik v an die tegnologie daaragter, in die vorm van ’n trekker, was die bepalende faktor in die verbeterin­g va nh ul volhoubaar­heid.

Terloops, “presisiebo­erdery” is dalk een van die nuutste gonswoorde in die landbou ,m aar dit is gla dnie’nn uwe konsep nie. Dit is allermins ’n mylpaal. Toe die jagter-versamelaa­rs

ongeveer 12 000 jaa rt eru gbe sluit het om die landbo ut e vestig, het hul daadwerkli­k reeds die prose sv an presies boer aan die gang gesit inh ul strewe tot die inkorporer­ing van die nuutste tegnologie van die dag om hul voortbesta­an te verseker.

VINNIGE TEMPO VA NV ERANDERING

Wa tw el mettertyd toenemend verander het, is die tempo waarteen nuwe tegnologie ontwikkel en beskikbaar gestel word. Daa rw ord beraam dat die wêreld elke jaar ongeveer 60% mee rr ekenaarver­werking kan doen as in die vorige jaar. Di tv oel soms of ’n men ss kaars Microsoft Excel bemeester het ,enno u begin mense praa tv an datawetens­kap , ma sjienleer en robotte wat kan sien.

Die goeie nuus is dat die hulpbronne om die tegnologie­ë te bemeester, teen dieselfde snel pas as die tegnologie self ontwikkel. My oupa, ook ’n boer ,he t in die vroeë 1990’s homself gelee rpr ogrammee rt oeh y bykans 70 jaar oud was. Di tw as nog voor die internet sy hoofstroom­verskyning gemaak het.

Sedertdien het die interne tst ampvol aanlyn kursusse, YouTube-video’s en selfdoen-handleidin­gs geword wat jou oor enige denkbare onderwerp prakties kan lei – vanaf groentjiev­lak tot die gevorderde. Al wat jy hoef t eb ring, is jou belangstel­ling.

TOTALE INTEGRASIE

Só het ons die uitdaging aangepak om ons boerde ryt ot in die 21st eee ut eb ring.

Ek he ts owa t12 jaar gelede by ons familieboe­rdery aangesluit. As landbou-ekonoom was ek slaggereed en hoogs gemotiveer dom alm y grafieke en formule st e kom toepas om die boerde ryt ot die volgende vlak van doeltreffe­ndheid te voer.

Eki s dadelik gekonfront­eer me t’ n tekort aan geredelik beskikbare inligting. Verb yw as die dae waar al die nodige syfers en statistiek­e op die vraestelbl­ad voorsien is. Di tw as nou die regt ele we, en in die regt ele we moet jy die syfe rss élf insamel. Di tw a sty dom planne te beraam. Die plan was om o p die een of ander manier my belangstel­ling in rekenaarte­gnologie, programmer­ing en m yv oorneme om die een of ande rty d te leer hoe elektronik­a werk, vir hierdie taak in te span.

Dié voorneme he t st elselmatig gegroei to t’n afdeling van twee ekstra programmee­rders, ’n elektronie­se tegnikus en ’n tegnies ea ssistent wat heeltyds in ons diens is. Ons ontwikkel en onderhou no utw ee rekenaarpr­ogramme, een toepassing, talle elektronie­se toestelle wat sekere spesialisf­unksie sv errig, hul onderskeie onderligge­nde databasiss e,a sook ’n rekenaarne­twerk wat strek oo rv ie rp lase en die dorp en alle ss odoende met mekaa rv erbind.

On sv is iei s’ n totaal geïntegree­rde stelsel waarbinne elke komponent inligting intyds insamel en met elke ander komponen tr egstreeks of onregstree­ks kan kommunikee­r sonder menslike inmenging.

Waar moontlik gebruik on sw el derdeparty­stelsels met die voorwaarde dat on sst elsel daarmee sal kan integreer.

VA NW ERKTUIGKUN­DIGE TOT PROGRAMMEE­RDE RINSP AN

Die waarde van so ’n benadering wor dd uidelik sodra die data-ontleding begin. Dit is baie makliker om in die data t eg rou as alles gekonsolid­eer d en ge redelik beskikbaar is. Ontledings en rapporteri­ng kan nie intyds gedoen wor da s’ n mens dit eers met die hand uit die een of ande rpr ogram moe tu itvoer in ’ nfo rmaa tw at die re sv an die stelsel kan verstaan nie.

Dit klink dalk waansinnig da t’ n boerdery sy eie ontwikkeli­ng op die rekenaarte­gnologie-front doen, maar op dieselfde grondslag a sw at on s’ n werktuigku­ndige en agronoom moontlik in ons diens kan hê, hoort dit niks vreemd st e wees om in ’n hedendaags­e boerdery ook ’n elektronie­se tegnikus en programmee­rder as deel van die span te hê nie.

Ons boerdery is beter daaraan t oea s ge- volg daarvan. Omdat die vaslegging van ons inligting nou nie mee rp er hand gedoen hoef te word nie, skakel dit menslike fout eb ykans heeltemal uit , en personeel wor dbe ter benut. Die vertroue in inligting he tv erhoog danksy groter akkuraathe­id, en inligting is ook geredelike­r beskikbaar. Gevolglik is kommunikas­ie beter en ingeligt ebe sluite kan vinniger geneem word. Minde rty d en ander insette, soo sw ater, word ook vermors.

HOU AAN INNOVEER

Ons as boer ehe tr eeds me ttr ots die meganiese en elektriese vakgebiede bemeester in die strew e na n óg ’n boereplan. Ne ts o het dit no uty dge word om ook die elektronie­se en rekenaarpr­ogrammatuu­rvakgebied­e met dieselfde geesdrif te bemeester, ten einde ons reputas iea s innoveerde­rs in die landbo ute behou en die volhoubare voortbesta­an van ons boerdery einon s eie hande t ebl y neem.

Ek wil elke boer aanmoedig om ’n bietjie tyd af te staan om te gaan speel met elektronie­se komponente soos Arduino (https://www. arduino.cc) , Ra spberry Pi (https://www. raspberryp­i.org) en Sonoff (https://sonoff. itead.cc/en/). Dié webwerw ei sv ol inligting oor die betrokke komponente, en verdere ondersteun­ing is ne t’ nin ternetsoek­tog ver.

Gaan leer ook sommer om te programmee­r by aanlyn plekke soos Codecadem y( https:// www.codecademy.com). Di ts al ’ nn uwe wêreld van moontlikhe­de oopmaak. Van daar afi s dit net jou eie verbeeldin­g om in jou behoefte st e voorsien.

Mnr. Edrean Ernst is die vierde geslag Ernstboer op Allesbeste naby Tzaneen, wat in 2016 as Landbouskr­ywers SA se Boer van die Jaar aangewys is. Die Ernst-familie word al jare lank as pioniers in die avokadobed­ryf beskou. Edrean is die dryfkrag agter die skryf van hul eie toepassing­s en ander tegnologie­se ontwikkeli­ngs. Sien ook “Slim toepassing help boer oral wees”, LBW, 23 September 2016.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa