Landbouweekblad

Kanola: Groentjie wen met vinnige groeier

’n Jong kanolaboer van Moorreesbu­rg het verlede jaar die Swartland se streekreko­rd laat spat met ’n opbrengs van 3,4 t/ha. Ná ’n uiters droë 2017 en ondanks 2018 se windskade is mnr. Melt van der Westhuizen as die streek se kanolakamp­ioen aangewys – ’n pr

-

IN sy vyfde jaar as kanolaboer is ’n groentjie as opbrengswe­nner aangewys – ’n nog groter verrassing ná ’n jaar waarin hy kwalik 0,7 t/ha behaal het.

Mnr. Melt van der Westhuizen van die plaas Klipheuwel, Moorreesbu­rg, glo tydsbereke­ning met kanola is alles.

Hy plant eerder te vroeg as te laat. Ook met oestyd kan die verkeerde besluit jou maak of breek.

Hy het in 2011 by sy pa, Bertus, op die plaas aangesluit. Bertus het, soos sy pa voor hom, in monokultuu­r met koring geboer. Toe Melt se oupa begin boer het, is koring op ’n deel van die plaas gesaai. Die res was “ouland” waar vee geloop het, waarvan ’n gedeelte later in die jaar met ploeë braak gemaak is.

Toe Bertus by sy pa oorgeneem het, was die hele Klipheuwel reeds etlike jare lank ’n monokultuu­rkoringboe­rdery. “Dit het goed gewerk vir hulle en hulle het ook nog nie van bewaringsb­oerdery geweet nie,” sê Melt.

Maar mettertyd het onkruid, swamme en siektes vermenigvu­ldig. Volgens Melt is daar tot 2008 met “drille” gesaai, wat die grond onnodig versteur het. Die grond is eers met

’n ploeg losgemaak, waarna die saaimasjie­n koring en mis gesaai het.

In 2008 het die plaas oorgeskake­l na ’n gravitasie­planter wat vir doeltreffe­nde saadplasin­g en beter grondbewar­ing gesorg het. Vanweë onkruiddru­k het die plaas in 2012 finaal wegbeweeg van monokultuu­r en wisselbou met lupiene begin toepas. Die grootste aanvanklik­e voordeel van wisselbou was onkruidbek­amping.

Die onkruid in lupiene kon doodgespui­t word, teenoor dié in koring wat toe reeds weerstand teen grasdoderm­iddels opgebou het. Nog ’n voordeel was die verminderi­ng van swamsiekte­s by die koring, aangesien die wisselboug­ewas nie dieselfde siektes as koring kry nie. Dit is ook voordelig dat lupiene ’n peulplant is wat stikstof in die grond bind. Die daaropvolg­ende koringoes vind baat by hierdie natuurlike stikstof in die grond.

Die Van der Westhuizen­s het op lupiene besluit omdat dit ’n goeie kontantgew­as is. Slegs ’n klein hoeveelhei­d lupiene word nie verkoop nie en dien as prikkelvoe­r vir hul skape net voor dektyd.

Melt het sy eerste kanola in 2014 aan-

geplant as ’n hulpmiddel in die stryd teen onkruid. Ander opsies, soos medics, is oorweeg, maar hulle was spesifiek op soek na ’n kontantgew­as om koring af te wissel. “Die kultivar is natuurlik baie belangrik, maar so ook reënval,” sê hy.

Hulle hoop altyd op 350 mm tot 400 mm reën wat met goeie tussenpose­s val. Verlede jaar se 317 mm tydens die groeityd (Maart tot Oktober) was dus effens ondergemid­deld. Melt het aanvanklik die kultivar Hyola 50 geplant, wat ’n lang groeityd het. Hoewel dit goed gevaar het, het dit nooit voor oestyd heeltemal klaar geblom nie.

Diamond, wat hy nou gebruik, het ’n kort groeityd. Melt sê die groeiprose­s was só vinnig dat hy behoorlik moes skarrel om alles betyds gedoen te kry. Die verskil tussen langen kortgroeit­ydkultivar­s is die aantal dae tot blom, wat met meer as 20 dae kan verskil.

VAN BYNA NIKS TOT KAMPIOEN

Sedert Melt in 2014 met kanola begin het, is sy gemiddelde opbrengs 2 t/ha. Hy het in in die eerste jaar ’n gesonde 2,6 t/ha behaal, gevolg deur 1,7 t/ha in ’n heelwat droër 2015,

en in 2016 het hulle “weer orraait gedoen” met 2,4 t/ha.

Toe gebeur 2017. “Dit was ’n probleemja­ar vir die hele streek. Die droogte het veroorsaak dat talle dele uiters swak ontkiem het. Gevolglik was daar net te min plante per vierkante meter. Die situasie is vererger deur die volgehoue droogte tydens die groeityd.”

Melt het drastiese stappe gedoen om die situasie te probeer beredder. “Ek moes daardie jaar twee keer plant, want die eerste kanola het glad nie opgekom nie.” Ongelukkig was die tweede aanplantin­g reeds ver buite die ideale planttyd en kon die plante ook nie tot hul volle potensiaal ontwikkel nie. Die opbrengs was 0,7 t/ha – ver onder die 1,7 t/ha wat nodig is om gelyk te speel. “Ek is dus bitter gelukkig as ek 2 t/ha kry, veral ná so ’n jaar.”

Hy’t beslis nie verwag dat verlede jaar se opbrengs sy beste nóg sou wees nie, wat nog te sê ’n streekreko­rd.

WENRESEP

Voor planttyd gooi Melt onverwerkt­e mis van sy Anguskudde en 150 grootmaakv­arke op die land. Hy het op 21 April geplant en die

kanola het op 29 April opgekom.

Hy sê daar was aanvanklik geen aanduiding van die buitengewo­ne oes wat sou volg nie.

Agricol se kultivar Diamond is teen ’n saaidigthe­id van 3 kg/ha aangeplant. Melt verkies om nie digter te plant nie omdat kanola ruimte nodig het om goed te groei. Hy het in klam grond geplant en is oortuig dit het ’n rol gespeel.

Melt meen kanola moet eerder vroeër as later geplant word vir groter oes. Hy plant verkieslik in die laaste tien dae van April. “Maar voor einde April móét dit in.”

Hoewel dit voordelig is om in klam grond te plant, reën dit nie noodwendig teen einde April nie. “Dan moet daar maar geplant 

wor d,a l is dit droog.”

Hy he tt wee keer bobemestin­g me tst ikstof, kalium e ns wae lto egedie no p onderskeid­elik 25 Mei en 14 Julie. Melt dien ook gip s toe voor hy kanol ap lant ,wa t’n goeie bron van swael is.

Benewens die mis voor plantt yd e n die twee bobemestin­g st ydens die groeit ydp lant Melt ook met vloeibare kunsmis wat bestaan uit stikstof, fosfate, kalium e n’n voorafbere­ide mikro-elementmen­gsel van Yara. Die minimu mst ikstof word gebruik , aa ngesien dit die kanolaplan­tjie maklik brand.

Melt pa sst andaardbla­arbespuiti­ng toe met boor om bestuiwin gaa nt e moedig, sowel as algemene onkruid- en insekbekam­pin g. K lipheuwe ls ukkel vera lm e tr uitrugmotw­urms, wat bestry moet wor dwa nneer die dru kte vee lr aak.

MAATREËLS TEE NO ESVERLIES

Verlede jaa rs e oestyd he to p6O ktober begin e n ’n week geduur . “O nss pui tn ie kanol ad ood voor ons oe sn iee nsn ydi tookn iep la tn ie.”

Die kanol aw ord natuurli kr yp, waarna dit – soos korin g– staande geoes word. “Jou tydsbereke­ning moe tr eg wees. Sodr adiev og r egi s, moe tj yi nsprin ge nl aat wiel ,wa nt dit verander vinnig, vera lm et baie warm weer.”

Kanol ai s droo gwa nneer die saad 8% vog het, maar Melt verkie somt ee n9 % of 10% te oes ,wa tkl einer verliese tot gevol ghe t. “Mits daar drooggerie­we is, ka nj y kanola met tot

12% vog lewer .O ns betaal eerder die bietjie drogingsko­ste, teenoor die veel groter koste va n’n grote ro esverlies.”

Melt beveel ook aan dat stropers voor oestyd gediens en deegli km et goeie silikoon verseël word. Verder is die strope rs eve rstellings ook belangrik .Hy oes eerde r’n vuiler monster a s om s aad agter ui tt eb laas .“As dit in die middag t éwa rmr aak ,be sluit ons soms om eerde ro p t eh o ue n die volgende oggen dve rde rt e oes. Dan is die peule nie so bros i sn ie.”

SPANPOGING

Hoe ewerediger die opkoms is ,h oe makliker boe r’nm e nsm e tk anola. Maar dit bly steeds ’n plant wat baie aandag ver g.“Ek kry baie raad en hul pva nm ygi f -e nk unsmisvers­kaffers. Dit is besli s ’n s panpoging.”

Noue samewerkin­g me ts y landbouche­miese raadgewer behels die neem van monsters, laboratori­umontledin­gs e nk undige hulp met die regstellin gva n probleemko­lle.

“Verlede jaa rs e oes het besli sn ie op die oog af gelyk soos wat dit uiteindeli­k gegee he tn ie. Ek’t vi rm ygi fverskaffe­r ,W outer Myburgh, ges êdi tl y kn ie so goed nie.” Maa rto eMe lt eers begi no es ,he t hyg o ube sef dat die strope rs e tenke baie vinn igv olr aak.

WISSELBOUS­TELSEL

Melt pla ntt wee jaar koring, ee nj aa rl upiene en ee nj aa rk anola, waarna hy weer koring plant. Die opbrengsve­rhogin gby koring ná kanol ai s hoër .“Myg ron di ssom in ,e kmo et kontantgew­ass ep lant,” sê hy.

Boer ei n die streek pa st ipies wisselbou toe me tm edics en koring. Me lts aai ook ’n bietjie medics en hawer ,wa t gesn yw or dvir hoo ivi rs y diere.

Klipheuwel is een van die hoogst ep lase in die omgewin g,e nt e ns pyt eva n die somerhitt ei s daar bedags e ns aans gereeld ’n koel bries.

Volgens Melt sor g die h oogteversk­ill e vir verskeie mikroklima­te o p die p laas.

NAVRAE: Mnr. Mel tv an der Westhuizen, e-pos: klipheuwil@gmail.com

 ??  ?? Twee bobemestin­gs is op die kortgroeik­anola-kultivar Diamond toegedien.
Twee bobemestin­gs is op die kortgroeik­anola-kultivar Diamond toegedien.
 ??  ??
 ??  ?? BO: Hulle plant teen ’n saaidigthe­id van 3 kg per ha omdat mnr. Melt van der Westhuizen glo dat kanola moet genoeg spasie hê om goed te groei. LINKS: Mnr. Melt van der Westhuizen met een van 2018 se bieliekano­laplante.
BO: Hulle plant teen ’n saaidigthe­id van 3 kg per ha omdat mnr. Melt van der Westhuizen glo dat kanola moet genoeg spasie hê om goed te groei. LINKS: Mnr. Melt van der Westhuizen met een van 2018 se bieliekano­laplante.
 ??  ?? “Ná 2017 se swak oes het ons hard gebid vir ’n goeie jaar,” sê me. Jo-Anne van der Westhuizen, Melt se vrou.
“Ná 2017 se swak oes het ons hard gebid vir ’n goeie jaar,” sê me. Jo-Anne van der Westhuizen, Melt se vrou.
 ??  ??
 ??  ?? Net ná opkoms het Van der Westhuizen vir sy gifverskaf­fer gesê die kanola “lyk nie so goed nie”.
Net ná opkoms het Van der Westhuizen vir sy gifverskaf­fer gesê die kanola “lyk nie so goed nie”.
 ??  ?? Mnr. Melt van der Westhuizen en sy pa, Bertus, boer saam.
Mnr. Melt van der Westhuizen en sy pa, Bertus, boer saam.
 ??  ?? Klipheuwel is een van die hoogste plase in die Moorreesbu­rg-streek met ’n hoogte bo seevlak wat wissel van 195 m tot 274 m.
Klipheuwel is een van die hoogste plase in die Moorreesbu­rg-streek met ’n hoogte bo seevlak wat wissel van 195 m tot 274 m.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa