Landbouweekblad

Só sê ’n rooibosman

-

Nes melktert en biltong i sr ooibostee ’n instelling in Suid-Afrikaans eh uise. Die rooibosbed­ryf beleef ’n bloeitydpe­rk soos nooi tt evore nie. Mnr. Nicie Vorster, woordvoerd­e rv ir die Suid-Afrikaanse Rooibosraa­d, vertel di sv eral gesond- heidsbewus­te verbruike rs w at ’n koppie rooibostee skink.

Die rooibospry­s i st ans op’ n hoogtepunt . Wa t is die rede vir die styging?

Die langduri ged roogte i nd i eWe s-Kaap he t’ n vernietige­nde uitwerki ngo p alle droëlandge­wasse gehad, rooibo si ngesluit. Die bedry fhe tv erskeie stappe gedoen om die risiko’s proaktief t ebe perk, soos om mee rr ooibos aan te plant en landboupra­ktyke te verbeter om t ekee r da tt ekorte ontstaan. Tog is die aanbod steeds ernstig geknou. Prys ehet dus gesty ga s gevolg v and ie verminderd­e aanbod, terwyl die vraag na rooibo sr elatief sterk gebly het.

Die vraag na rooibos he tt ot groo tu itbreiding­s in die bedryf gelei. Hoeveel rooibo sv erbou Suid-Afrika en hoeveel hektaar is beplant?

Ind i éo psig verskil rooibos nie van ander droëlandge­wasse nie. Di ege produseerd­e tonne is siklies en word beïnvloed deur klimaatsto­estande en prysseine uit di ema rk. Die afgelope tien jaa rw as die jaarlikse produksie 10 000 ton tot 18 000 ton. Op die oomblik is daar egte r6 5 000 ha rooibos aangeplant. Dié hoogtepun tis’ nn uwe rekord, want dis byna twee keer meer a s’ n dekade gelede.

Is hierdie groei volhoubaar?

Hoew eld ie onlangse prysinflas­ie (aangehelp deur die droogte) di eg roeikoers op di eb innelands ema rk laa tv erlangsaam het ,bl y ons optimistie­s oo rr ooibo ss eg roeiende voetspoor. Rooibostee word al hoe gewilder, plaasli ken oorsee. Die bedryf lok beslis nuwe produsente, ver alg raanboere wa twi ld iversifise­er.

Watter markt ei s belangrik vir die bedry f? E n is daar enige nuw e ma rkte wat potensiaal toon?

Sowat die helfte v and ie rooibos-oe sw ord plaaslik verbrui kend ie re sw ord na meer as dertig lande uitgevoer. On ss leuteluitv­oermarkte is Duitsland, Japan, Nederland, Brittanje en Amerika.

Watter droogtemaa­treëls moes boer ei nstel?

Rooibosboe­r ehe t mee rv olhoubare boerderypr­aktyke begin toepas. D its luit i nd ie verwyderin­g van dorstige indringerp­lante naby hul landerye, en om plaag- en siekteuitb­reking st e probeer beperk. D itw as egter nie maklik vir die produsent en ie. Die goei en uus is dat on sv erlede jaa rv oldoende reënval gehad het ,d usp lant boere meer rooibos. Die balans tussen aanbod en vraag sal gevolglik vanjaar gesonde rw ees. Vroeë aanduiding sis dat ons dalk oor die volgende paar jaa rv oorraad sal kan opbou ,m its die wee rs aamspeel.

Hoe verkies jy jou koppie rooibostee?

Ek hou daarvan sonder melk, ná dit minstens 5m inute lank getrek het.

Hoe het dié blink idee ontstaan?

Ek was nog altyd lief vir tuinmaak. E kis van kleintyd af blootgeste­l aan tuinmaak en die buitelug. Soms dink ek dis in my gene! Ons gesin het nie televisie geken nie en was dus verplig om met kreatiewe speletjies en idees vorendag te kom om onsself besig te hou. Deesdae raak ek al hoe meer bewus van die groot skeiding tussen die natuur en ons daaglikse leefsty l.M y produkte moet mense help om, saam met hul kinders, die wonderwerk­e van die natuur te ervaar. Ek hoop ook dat kinders (en gesinne) deur My Eco Sprout die nodige vaardighed­e sal leer sodat hulle beheer kan neem oor hul eie gesondheid – deur gesonde groente te kweek. Die voordele van tuinbou is oneindig.

Watter eienskappe maak My Eco Sprout enig in sy soort?

M yE co Sprout konsentree­r op kinders. Van die kunswerke tot die verpakking neem kinders se behoeftes en belangstel­lings in ag. Ons gebruik net interessan­te en unieke saadkultiv­ars sodat dit ekstra belangstel­ling lok. Dit dien ook as ’n groot beloning wanneer oestyd aanbreek. Elke groeistel sluit ’n unieke vaardighei­d en aktiwiteit in. Ek stel elke maand ’n nuwe aktiwiteit bekend. Dit is gratis aan al ons nuusbriefi­ntekenaars beskikbaar.

Hoe maak jy mense bewus van jou produk?

Ek doen bemarking op sosiale media en by skole. Sosiale media help jou om jou nismark te identifise­er en om daagliks inligting en nuus oor te dra. Ek gebruik dit ook om wenke te gee oor wat die beste omstandigh­ede vir groente is en hoe jy dit by jou eetplan kan insluit. Daar is egter nog baie ander bemarkings­geleenthed­e en -platforms wat ek in die toekoms wil ondersoek.

Skakel jy enigsins met die landbou?

Ons gebruik slegs saad wat in Suid-Afrika geprodusee­r en geoes word. Só help ons die plaaslike boerderyge­meenskap om hul ondernemin­gs volhoubaar te maak.

 ?? FOTO: NICIE VORSTER ??
FOTO: NICIE VORSTER
 ??  ?? Copeland Koort sm et ee nv an di et uisgroeist­elle wat ywerige klein tuiniers kweek.
Copeland Koort sm et ee nv an di et uisgroeist­elle wat ywerige klein tuiniers kweek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa