FEESTE, EKSPO’S
24-25 FEBRUARIE: Undercover Farming-ekspo, WNNR-konvensiesentrum, Pretoria. Suzanne Oosthuizen, e-pos: expo@axxess.co.za, web: www.undercoverfarming expo.co.za, 082 832 1604.
1-3 MAART: Hoëveld-landboufees, Ermelo. 017 819 7207, web: www.ermeloskou.co.za; e-pos: hoeveldskou@gmail.com 7 MAART: Goliat van Gat-pampoenfees en groentekompetisie, Pretoria-boeremark, Silverton. Henri Combrink, 082 552 9428.
14 MAART: Durbanville-plaasfees. Ilse Fritz, 082 376 3236, web: www.durbanvilleplaasfees.co.za,
e-pos: plaasfees@bergsigdv.co.za
26 MAART: Qualité-oorhandigingsdinee, SA suiwelkampioenskapskou, Stellenbosch-stadsaal. Aangebied deur Agri-Expo. E-pos: cheese@ agriexpo.co.za, 021 975 4440. 26-28 MAART: Plaaskultuurfees, Clocolan. plaaskultuurfees.org.za 4 APRIL: Hoop en Inspirasiedroogtefees, Steytlerville. George Craven, 082 578 5503,
e-pos: george@noorspoort.co.za;
Rosie Botha, 083 414 8016.
12 MAART: Gesprek tydens die Stellenbosse Woordfees met ds. Kobus van der Westhuyzen, rubriekskrywer van Landbouweekblad, oor sy boek Hart tot Hart. Adam Small-lesingsaal, 12:00.
13 MAART: Gesprek tydens die Woordfees met Buks Nel, Landbouskrywers SA se Landboukundige van die Jaar 2019, oor die geskiedenis van appels en nuwe kultivars. Die Khaya, 12:00.
14 MAART: Landbouweekbladse redakteur,ChrisBurgess,praatopdie WoordfeesmetdieskrywerAnoeschkavonMeck(Netvoordiedroogtemy breek)endiejoernalisteIvorPriceen KobusLouwrens(Fortheloveofthe land)oorhulervaringsmetdieskryfen samestellingvanhulboeke.Boektent, 15:30.Web:www.woordfees.co.za