Landbouweekblad

UITGESTEL

- Www.techterrai­n.co.za

Die eerste betalings van koolstofbe­lasting, wat aanvanklik vanaf

1 Julie betaalbaar was, is uitgestel tot 1 Oktober. Dit is omdat koolstofbe­lastingspl­igtigheid op ’n jaargronds­lag bereken word. Luidens die

Agbiz-nuusbrief het die reguleerde­rs besef die aanvanklik­e aanvangsda­tum sou nie haalbaar wees nie, omdat die meeste besighede wat geraak word, gesluit het tussen die periode wat verloop het tussen die inhandigin­g van kweekhuisg­asvrystell­ings (Maart 2020) en die eerste betalingsd­atum (1 Julie). Rekonsilia­sie, verifikasi­e en sertifiser­ing deur die departemen­t van omgewingsa­ke sou normaalweg deur die Suid-Afrikaanse Inkomstedi­ens vereis word, maar dit sou onmoontlik wees tydens die inperking.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa