Landbouweekblad

GRAFIEK 3: SUIWELINVO­ER EN -UITVOER

-

TON

05/05

12/06 19/06

In die week van 19 Junie was die speenkalfp­rys 2,7% hoër teenoor die vorige week, waarskynli­k vanweë ’n groter vraag. Die prys is 3,6% hoër teenoor ’n maand gelede en 14,6% hoër op ’n jaargronds­lag. Gegrond op prysneigin­gs van die afgelope 20 jaar is die kans 75% dat die prys in Augustus hoër as in Julie kan wees. In die week van 19 Junie kan die prys van klas A2/A3 0,4% laer wees teenoor die vorige maand en 2,5% laer op ’n jaargronds­lag. Die kans is 80% dat die prys in Augustus hoër as in Julie kan wees. Die prys van klas C2/C3 kan in die week van 19 Junie 0,6% hoër wees teenoor die vorige maand en 4,2% hoër op ’n jaargronds­lag.

(Abattoirve­rkooppryse aan die handel, BTW uitgesluit.)

WEEK GEËINDIG 12/06 19/06

Die prys van bevrore braaihoend­ers was in die week van 19 Junie 0,4% laer teenoor die vorige week, 0,6% laer teenoor die vorige maand en 5,2% laer teenoor ’n jaar gelede. Vars braaihoend­ers was 8,1% goedkoper op ’n jaargronds­lag.

WEEK GEËINDIG 22/05 22/05 12/06 19/06 ** 26/06

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa