Landbouweekblad

COVID TEN SPYT VIND WES-KAAPSE TELERS REDE VIR FEESVIERIN­G

-

Die Wes- en Suid-Kaapse Angusklub het sy jaarlikse gesellighe­id wat einde 2020 moes plaasvind, op die Groote Post-wynplaas buite Darling in die Wes-Kaap gehou. Die nasionale Angusteler­sgenootska­p kon weens Covid-inperkings nie in 2020 ’n nasionale skou aanbied nie, maar dit het nie die Wes-Kaapse klub daarvan weerhou om fees te vier nie. JOHAN VAN DER MERWE was daar.

220 588 800 000 73 529 132 935 22 059 20 717 -379 -1,8 0,6 -4 11,2 2,2 4,9 -1,7 11 859 4 441 44 777

(Edms.)Bpk.,vanD.G.Webb, R1600000.

GAMABOT(733),1005ha,aan C&PLivestock­BK,vanOorskot­boerderytr­ust,R5175000.

DEKLIPDRIF­T(295),212ha, aanF.Koenig,vanJohann vonStrauss­vonMoltkee­n Petronella­Elizabethv­onMoltke-trust,R1500000. KALKFONTEI­N(77),51ha,aan D.J.Jacobs,vanH.Jacobs, R1897500. KAMEELBOOM(140),117ha, aan Bosklip-boerdery, van PP-boerdery,R1661675. RONDEPAN(317),775ha,aan I.F.Mare,vanF.R.P.Schutte, R5800000. 128ha,aanWianda-boerdery BK, van Q. van Staden, R3250000.

VAALRAND(617),1093ha,aan Doornkloof-boerdery-trust, van Jan Muller-familietru­st, R4500000.

ALICE(219),266ha,ANNEX ALICE(205),111ha,ANNEX GOEDVOOREE­RST A (449), 52ha,ANNEXGOEDV­OOREERSTB(555),50ha, GOEDVOOREE­RST(544), 557ha,DAMPOORTWE­ST (214),271ha,enMEERTEVR­EDEN(91),343ha,aanAntonie Cilliers-trust, van MKG-familietru­st,R9375445. DRIEHOEK(192),26ha, FRANSKRAAL(140),402ha, enRONDEPAN(277),257ha, aan Badenhorst-trust, van DanielPien­aar-trust,R3688487.

Kimberley (gem. R/kg)

Gouda (beste R/kg)

Mnre. Hansie en Johan Sauer het uitstekend­e teelmateri­aal van hul Merinostoe­tery op hul jaarlikse produksiev­eiling op hul plaas Droogfonte­in, Jamestown, aangebied. Die duurste ram is teen R37 000 aan mnr. Jacob Cilliers van Ermelo verkoop. Van links is mnre. Jovan Cloete van BKB, Danie Strauss, afslaer, Theuns Botha van BKB wat namens die koper opgetree het, Jan van der Walt van BKB, mnr. Johan en me. Elizma Sauer. Ramme het gemiddeld R11 203 behaal, terwyl ooie teen gemiddeld R2 000 verkoop is.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa