Op 99 ‘n ware lentenooi
Dillie Liebenberg, Hartenrus-aftreeoord se oudste inwoner, het op 1 September haar 99ste verjaarsdag gevier. Sy is ‘n ware lentenooi.