Mossel Bay Advertiser

KUNS IN KORT/ ART IN BRIEF

-

MOVIES AT THE MONROE

The Monroe Theatre presents The Letters, a drama that explores the life of Mother Teresa through letters she wrote to her longtime friend and spiritual adviser, Father Celeste van Exem, over a nearly 50-year period. This captivatin­g movie will be screened on Thursday, 15

September at 18:30. For a unique movie experience at Mossel Bay’s only movie house, contact Joan (082 415 9588). OPPIESTOEP-PRODUKSIE BY BEESLOOP

As deel van die Beeslooppr­ogram, sal die Oppiestoep- produksie met Andries Vermeulen en Pietman Geldenhuys op Vrydag, 15

September in die groot tent op die skoolgrond­e aangbied word. Dit begin om 18:30 vir 19:00. Kaartjies word verkoop teen R120 per persoon. Kontak 044 695 1515.

HARTENBOS HOU BEESLOOP

Laerskool Hartenbos se jaarlikse Beesloop vind 16 September op die skoolgrond­e plaas. Vir meer inligting, kontak 044 695 1515.

ACVV KENANI HOU BASAAR

Kenani hou op Saterdag, 30 September om 08:00 basaar op hul perseel by Alphastraa­t 7, Mosselbaai. Daar sal weer watertandl­ekker eetgoed en verversing­s te koop wees. Goeie tweedehand­se linne en klere word teen winskooppr­yse verkoop. Die grootste treffer vir die dag is die witolifant-verkoping. Vir navrae, kontak die kantoor (044 690 3204 of 044 690 3794). SUPPORT LEOLAN’S ANNUAL BALL

The Leolan Academy for children with special learning needs is hosting its annual fundraiser. This glamorous, glitzy event, themed Casino Royale, will take place on 18 November at the Diaz Hotel. Tickets are R450 per person.

To book or enquire, contact Yolandi Botha (044 690 4785) or see www.leolan. co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa