Mossel Bay Advertiser

Fondsinsam­eling vir danspaar

-

Jade Moolman (10) en haar dansmaat, Lee-Roy Muller (12) was al ‘n paar keer in die nuus met hulle prestasies. Die tweetjies vertek op 4 Oktober na Londen om deel te neem aan ‘n internasio­nale danskompet­isie. Hulle is tans verbonde aan die dansskool Dance Dimension Mosselbaai. Op 15 September word daar ‘n fondsinsam­eling met die tema, A night of dance gehou vir die tweetjies se oorsese reis

Die geleenthei­d begin om 19:00 by die binnenshui­se sportsentr­um. Kaartjies kos R80 per persoon.

Vir meer besonderhe­de, kontak 074 198 1999.

 ?? Foto: Sharlton Groenewald ?? Dansmaats Jade Moolman en Lee-Roy Muller gaan die internasio­nal verhoog betree. Hulle is uitgenooi na ‘n danskompet­isie in London.
Foto: Sharlton Groenewald Dansmaats Jade Moolman en Lee-Roy Muller gaan die internasio­nal verhoog betree. Hulle is uitgenooi na ‘n danskompet­isie in London.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa