Mossel Bay Advertiser

Hospitaal gaan groen vir lente

-

Personeel van die Life Bay View Privaat Hospitaal op Mosselbaai het Loslitdag 2017 se tema ter harte geneem en behoorlik groen gegaan ter viering van die lente.

Bemarkings­bestuurder Elzaan Moelich sê ‘n prettige atmosfeer het geheers en almal het die inisiatief terdeë geniet.

 ??  ?? Die personeel van Die Klerekas het Vrydag, 1 September spesiaal versierde hoede aangehad om die begin van die lente te vier.
Die personeel van Die Klerekas het Vrydag, 1 September spesiaal versierde hoede aangehad om die begin van die lente te vier.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa