Mossel Bay Advertiser

Polisie lê beslag op televisie

-

Groot-Brakrivier-polisie het onlangs beslag gelê op ‘n 42" plasmasker­m-televisie nadat dit by ‘n huis in Greenfield­s, Wolwedans gevind is. Volgens inligting is die televisie in Hartenbos gesteel en kan dit moontlik verband hou met ander gesteelde goedere waarop polisiebea­mptes op 2 September beslag gelê het.

Persone met inligting word gevra om ao Sias Weyers te kontak (044 620 8308/9). Alle inligting sal as vertroulik hanteer word.

 ??  ?? Polisie het beslag gelê op hierdie plasmasker­mtelevisie wat in ‘n huis in Wolwedans gevind is.
Polisie het beslag gelê op hierdie plasmasker­mtelevisie wat in ‘n huis in Wolwedans gevind is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa