Mossel Bay Advertiser

Punt leerders in junior raad

-

Vier Hoërskool Punt-leerders is in die junior stadsraad vir 2018 opgeneem. Amy Corkhill is gekies as junior burgemeest­er, Bea Wilson as onderburge­meester, Uthandile Mandleleni as speaker en Timon Berrington as junior uitvoerend­e lid van sport. Hier is: Timon, Uthandile, Amy en Bea.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa