Mossel Bay Advertiser

Potgieters is soos visse in die water

-

Broer en suster, Flippie en Monique Potgieter is nie net beide leerders van Curro Mosselbaai nie, maar ook lede van die Fish Eagle Aquaticssw­emklub. Die twee van hulle is soos visse in die water en het tydens die onlangse RSA-wintergala op George gesamentli­k 12 medaljes ingepalm - sewe goues, drie silwer en twee brons.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa