Mossel Bay Advertiser

Ondersteun gholfdag op Erfenisdag

-

Laerskool New Dawn Park hou op Erfenisdag, Sondag 24 September hul jaarlikse gholfdag by die George-gholfbaan. Dit is 'n individuel­e stableford-kompetisie en die inskrywing­sfooi beloop R260 per speler. Baie pryse is op die spel. Die afslaantye is van 11:00 af en spelers word versoek om vroegtydig op te daag.

Belangstel­lendes kan tot op die laatste op Donderdag, 21 September nog inskryf. Inskrywing­s kan by die skool gedoen word. Kontak die skoolhoof, Peter Fillies (044 878 1276 of op sy selfoon 082 3748 641).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa